DORPER SKAAP

BOERDERY

Danksy insette van Boere oral in Suider Afrika sê droeë gebiede het die Dorper skaap voortgegaan om ‘n belangrike voedsel bron te word vir ‘n arm boerdery omgewing. Dit is nodig dat die goeie werk van die verlede beskerm word en dat nuwe geslagte van boere ag neem van wat vermag is en seker maak dat dit gesond vooruitgaan met hierdie skaapras. Droogtes kom weer en ons moet seker maak dat ons reg staan met ons vee om die slegte sy van Afrika se weer te kan oorlewe. Karas Livestock poog om die goeie eienskappe wat in die Dorper skaapras bewys is te behou en te verhoed dat swak boerdery praktyke die ras se vermoeë   afbreek.  
Die hoeksteen van dorsland boerdery. Hierdie skaapras is sorgvuldig geteel deur baanbreker boere van Suid Afrika.  Die skaap moes voldoen aan die kok en fynproewer se vereistes. Dit moes ook winsgewend kon presteer in gebiede wat eintlik ongeskik is vir boerdery.

DORPER SKAAP

BOERDERY

Dorper Skape Persie Skape Nungi Beeste Blinkhaar Ronderib Afrikaner
Tuis Inligting Instrumente verkope Vee verkope Skakel ons Nungi Beeste Blinkhaar Ronderib  Afrikaner Dorper Skape Persiese Skaap Vee Verkope Instrument Verkope
Inligting Skakel Ons Inligting PortaCheck Inligting Interesante Feite Artikels en Videos Instruksie Broshure

Follow us

Kyk asb na ons reeks

produkte. 

Kies u area van belangstelling